Home > Terms > Afrikaans (AF) > Die tuin van Aardse Genot.

Die tuin van Aardse Genot.

Bosch se mees bekende en onkonvensionele skildery, Die Tuin van Aardse Genot was geskilder tussen 1490 en 1510. Die olie skildery is een van drie panele, met twee sy panele wat toevou oor die middel as hortjies.

Die linkse paneel vertoon die skeppingsverhaal, die middel, seksueel betrokke naakte figure, en die regse, tonele van die verdoemenis. As sodanig, is dit wyd verstaanbaar dat die skildery van links na regs aanskou moet word, as 'n waarskuwing teen die lewe se versoekinge.

Die skildery is tans gehuisves in die Museo del Prado in Madrid.

0
Dodaj v Moj glosar

Kaj želite sporočiti?

Za sodelovanje v razpravah se morate vpisati.

Terms in the News

Featured Terms

Marque Pretorius
  • 0

    Terms

  • 0

    Glosarji

  • 0

    Followers

Industrija/področje: Medical Category: Medicine

Medies

Met verwysing na 'n vorm van ligaamlike welstand en, of menslike geneeskunde. 'n Geneeskundige studie rigting, studeer medies of mediese studies. ...

Sodelavec

Featured blossaries

Types of Friends

Kategorija: Science   2 4 Terms

Best Airport in the World

Kategorija: Engineering   1 5 Terms