Created by: Robert Derbyshire
Number of Blossarys: 4
- English (EN)
- Malay (MS)
- Greek (EL)
- Russian (RU)
- Swahili (SW)
- Romanian (RO)
- French (FR)
- Vietnamese (VI)
- Albanian (SQ)
- Japanese (JA)
- Arabic (AR)
- French, Canadian (CF)
- Bulgarian (BG)
- Serbian (SR)
- Chinese, Simplified (ZS)
- Spanish (ES)
- Italian (IT)
- Farsi (FA)
- Spanish, Latin American (XL)
- Hungarian (HU)
- Indonesian (ID)
- Swedish (SV)
- German (DE)
- Dutch (NL)
- Afrikaans (AF)
- English, UK (UE)
- Kazakh (KK)
- Sinhalese (SI)
- Malay (MS)
- Greek (EL)
- Russian (RU)
- Swahili (SW)
- Romanian (RO)
- French (FR)
- Vietnamese (VI)
- Albanian (SQ)
- Japanese (JA)
- Arabic (AR)
- French, Canadian (CF)
- Bulgarian (BG)
- Serbian (SR)
- Chinese, Simplified (ZS)
- Spanish (ES)
- Italian (IT)
- Farsi (FA)
- Spanish, Latin American (XL)
- Hungarian (HU)
- Indonesian (ID)
- Swedish (SV)
- German (DE)
- Dutch (NL)
- Afrikaans (AF)
- English, UK (UE)
- Kazakh (KK)
- Sinhalese (SI)
'n Blog wat (normaalweg) op politiese voorspraak deur aktivis-inhoud fokus.
'n Blog wat informasie van ander blogs insamel en die interessantste informasie opsommenderwys aanbied.
Om via jou blog vir informasie of geld te smeek. 'n Verwante term is "blegger".
'n Geregtelike blog wat geskryf is deur prokureurs of diegene wat in regskundige sake geïnteresseerd is.
Normaalweg blogs met die gesig na buite wat deur korporatiewe bemarkingsdepartemente bedryf word om met kliënte en kollegas te kommunikeer, maar dit kan ook blogs wees wat oor besigheidsaangeleenthede geskryf is.
'n Sterk afstoting om 'n blog-inskrywing op 'n spesifieke dag te doen.
'n Visuele kaart wat die veelvoudige skakels tussen blogs en bloggers verteenwoordig.
Die intelligentsia op die blogosfeer; die intelligentse, bekendste asook die leesbloggers.
'n Mening wat so aanhoudend en hardnekkig op 'n blog uitgespreek word dat dit die mense siek maak.
'n Blog wat 'n uitermatige hoë uitset van artikels/berigte het.
Die Herdenking van die skepping van 'n blog; sy "verjaarsdag".
'n Onaangename kommentator op 'n weblog wat nie met alle gegewe kommentare saamstem nie.
Die ekwivalent van skrywersblok; wanneer 'n blogger nie aan enigiets kan dink om oor te skryf nie.
'n Gereelde blokleser wat nooit enige kommentaar los nie; alternatiewelik een wat baie blogs lees, maar nie een van sy/haar eie besit nie.
'n Mindere "meme"; 'n konsep of punt in 'n artikel of berig.
Nie-verbandhoudende kommersiële opmerkings wat op 'n blog se kommentaarafdeling gemaak is en normaalweg skakels bevat. Die kommentaar kan wel onskadelik wees, maar bevat skakels tot twyfelagtige webwerwe as gevolg van persoonlike besonderhede.
Sigbare html of ander kodering op 'n bladsy, te wyte aan foutiewe kodering.
'n Besigheidsblog wat geskep is om die maatskappy se sienswyse ten opsigte van 'n openbare verhoudinge-krisis oor te dra.
'n Blogleser wat kommentaar in die kommentaar-afdeling pos.
Andersins bekend as ou media. Staan bekend as gedrukte papier: koerante en tydskrifte.
Om bewustelik 'n paar woorde uit 'n aanhaling te los om 'n aanval op die aangehaalde persoon te loods.
'n Akroniem wat in aanlyn-korrespondensie gebruik word waar enige woorde wat gekommunikeer word nie op die ander pesoon se blog gepos moet word nie.
'n Akroniem wat in aanlyn-korrespondensie gebruik word waar enige woorde wat gekommunikeer is nie op die ander persoon se blog gepos moet word nie.
'n Blog wat geskep is om slegs oor 'n spesifieke gebeurtenis verslag te doen, normaalweg net oop vir 'n bepaalde tyd.
Om soekenjins te gebruik om vinnig die geldigheid van 'n bewering in die pers te toets.
Om 'n vyandige, dikwels persoonlike opmerking op 'n blog te maak.
'n Vyandige onderonsie tussen twee partye wat via die Internet oorgedra word.
Om 'n blog met 'n mondjievol SEO-vriendelike sleutelwoorde te gee om Google-ranglys te verhoog.
'n Blog wat deur meer as een bydraende skrywer in stand gehou word.
'n Matige verslawing aan die verfrissing van jou webleser om te sien of die trefslae-leser of kommentaar-afdeling op jou blog vermeerder het.
'n Dispuut oor 'n saak wat tussen twee of meer blogs beslis word.
'n Dagboektipe blog, die mees algemeenste tipe blog.
Normaalweg alledaagse bloggers; dit kan ook na diegene verwys wat uitsluitlik oor hul katte blog.
Sagteware en webwerwe wat op gebruikers staatmaak wat nie hul terme en voorwaardes nagaan nie voordat hulle instem en hul e-posadresse met spammers deel.
Bloggers wat ander persone wat na hul blog skakel, bo enigiets anders priotiseer.
In teenstelling met die blogosfeer, verwys hierdie na die konvensionele, ou media.
'n Blok wat vanaf 'n mobiele toestel bedryf word, soos 'n slimfoon of tabletrekenaar. Hulle is normaalweg fotojoernale en nie teksgerig nie.
Gedrukte en visuele media, soos koerante en groot televisienetwerke.
'n Skakel na 'n spesifieke berig in die argiewe van 'n blog wat geldig sal bly nadat die berig in die argief geplaas is.
'n "Progressiewe webblog" wat linkse politiese sienings weerspieël.
Om jouself te Google om jou eie prominensie en SEO te bepaal.
Om jouself te Google om jou eie prominensie en SEO te bepaal.
'n Blog wat op strokiesprente fokus, hetsy dit verwant is aan strokiesprente, spotprente of grafiese elemente wat dit weerspieël.
'n Blog wat op 'n spesifieke tegniese onderwerp fokus. Teg-blogs is een van die primêre vorms van blogs.
'n Reeks van kommentare in die publieke komentaar-afdeling van 'n blog, wat 'n gespreksvolgorde volg
Om 'n aanstootlike berig te pos met die uitsluitlike doel om 'n kwaai reaksie te genereer en hoër trefslae te kry.
'n Toets om te bepaal of die party waarmee daar gekommunikeer word, 'n mens of 'n rekenaarprogram is.
'n Blog wat toegewy is om oor terrorisme en die oorlog op terrorisme, sowel as die Midde Ooste-konflik verslag te doen.
'n Reëling tussen blogs om met mekaar te skakel.
'n Verruiling van skakels tussen blogs; as jy na my blog blog-rol, sal ek na joune skakel.