Home > Terms > Afrikaans (AF) > Groei

Groei

Van organismes en hulle dele gesê — in grootte (lengte en/of omvang, en meestal ook in gewig) toeneem by wyse van 'n natuurlike ontwikkelingsproses wat bestaan in seldeling, en/of vermeerdering van sitoplasma, en die gevolg is van die opneem en assimilasie van nuwe voedingstof in die lewende organisme. Die groeiproses in lewende organismes kan met volwassenheid ophou, soos in die geval van mense.

0
Dodaj v Moj glosar

Kaj želite sporočiti?

Za sodelovanje v razpravah se morate vpisati.

Terms in the News

Featured Terms

Handre Stoman
  • 0

    Terms

  • 0

    Glosarji

  • 0

    Followers

Industrija/področje: Festivals Category: Christmas

Engele

Boodskappers van God wat die herders verskyn het en aankondiging van die geboorte van Jesus.

Sodelavec

Featured blossaries

Table Tennis Ball

Kategorija: Sports   1 5 Terms

Test Business Blossary

Kategorija: Business   2 1 Terms

Browers Terms By Category