Home > Terms > Afrikaans (AF) > Gal

Gal

Bitter, slymerige, geelbruin tot groen vloeistof met 'n muskusagtige geur wat voortdurend deur die lewer afgeskei en in die galblaas opgeberg word vanwaar dit, sodra die eerste spysbry tydens die spysvertering in die dunderm aankom, deur die sametrekking van die galblaaswande langs die galbuis in die dunderm gestoot word; dit bevat onder andere anorganiese soute, musina, galkleurstowwe, cholesterine, lesitine, vette en galsoute; laasgenoemde speel 'n belangrike rol in die spysvertering, veral by die vertering en resorpsie van vette.

0
Dodaj v Moj glosar

Kaj želite sporočiti?

Za sodelovanje v razpravah se morate vpisati.

Terms in the News

Featured Terms

Handre Stoman
  • 0

    Terms

  • 0

    Glosarji

  • 0

    Followers

Industrija/področje: Festivals Category: Easter

Paasfees

'N jaarlikse Christelike fees ter herdenking van die opstanding van Jesus Christus, waargeneem op die eerste Sondag na die eerste volmaan ná die ...

Sodelavec

Featured blossaries

Table Tennis Ball

Kategorija: Sports   1 5 Terms

Test Business Blossary

Kategorija: Business   2 1 Terms