Home > Terms > Afrikaans (AF) > nierkanker

nierkanker

Nierkanker is 'n tipe kanker wat begin in die selle binne-in die nier. Die twee mees algemene tipes nierkanker is nierselkarsinoom (NSK)en uroteelselkarsinoom (USK) van die renale pelvis. Hierdie name reflekteer die tipe sel waar die kanker ontwikkel. Die verskillende tipes nierkanker (soos NSK en USK) ontstaan op verskillde maniere, wat beteken dit het verskillende uitkomste (of prognoses), en dat dit verskillend beoordeel en behandel moet word. NSK is verantwoordelik vir ongeveer 80% van primêre nierkankers, en USK vir die meerderheid van die res.

0
Dodaj v Moj glosar

Kaj želite sporočiti?

Za sodelovanje v razpravah se morate vpisati.

Terms in the News

Featured Terms

Karin
  • 0

    Terms

  • 0

    Glosarji

  • 4

    Followers

Industrija/področje: Home furnishings Category: Living room furniture

vat stoel

Stoele met half sirkel rûe gewoonlik oorgetrek in vertikale ribbe en oorspronklik gemaak van halwe wyn vatjies.

Sodelavec

Featured blossaries

Futures Terms and Definitions

Kategorija: Business   2 20 Terms

aleph-null

Kategorija: Culture   1 9 Terms